Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville
7550

Phone: 021 976 8134
Email:



Eversdal Primary School, Stepping Stones, Durbanville, 7550

Phone: 021 976 8134
Email: info@eversdal.org.za



previous arrow
next arrow
Slider

26-03-2020 KURRIKULUMNUUS – COVID19 – CURRICULUM NEWS

Written by , on 26 March 2020
Post category: Communications
No Comments

KURRIKULUMNUUS – COVID19 – CURRICULUM NEWS

Dear Parents/Geagte Ouers
(Please study the letters included, very carefully)

We realize that anxiety and fear is experienced by most of us and the uncertainty of what lies ahead is the most disconcerning. It is amidst all this uncertainty that we want to give some certainty and calm regarding the academic realities to the learners (and parents) of Eversdal Primary School.

Ek het so pas geluister na een van die laaste uitsendings (voor afsondering) van Minister Angie Motshekga (Minister van Onderwys) en sy het dit duidelik gestel dat hulle nie anders kan as om die drade van die onderwys volgende kwartaal  (wanneer dit ook mag wees) op te tel waar die eerste kwartaal geëindig het nie. Dit gesien in die lig van die miljoene kinders in Suid-Afrika wat nie toegang het tot gesofistikeerde onderwysstelsels en toegang tot tegnologie en internet nie – dit kan seker nie anders nie.

Our school, like many others, are very fortunate that we can continue with academics, but we have to understand that we are a collective as far as it concerns the EDUCATION SYSTEM OF SOUTH AFRICA and we can expect that changes will have to be made to the curriculum, if time (in the general South African school timetable) cannot be found to catch up on lost time.  BUT – we are going ahead with our programme of teaching as set out in the documentation sent to you

Ons besef dat van ons ouers op hierdie stadium deur moeilike tye gaan.  Ons is daarom so dankbaar dat u voortgaan om skoolfonds en nasorgfondse te betaal.  Mnr. Schreuder (Hoof van die WKOD) verwys ook in sy brief daarna, want meer as 60% van ons skool se personeel (onderwysers, administratiewe personeel, sportpersoneel, skoonmakers en assistente) se salarisse word uit die skoolfonds betaal en die hele nasorgpersoneel word uit nasorgfooie betaal.  Hierdie virus het ‘n rimpeleffek op almal en die hele ekonomie.  Dit is in hierdie tye wat gemeenskappe mekaar moet ondersteun – almal gaan op verskillende maniere hierdeur geraak word.

The following correspondence is relevant:

STATEMENT BY BRIAN SCHREUDER – HEAD OF WESTERN CAPE EDUCATION DEPARTMENT – NATIONAL LOCKDOWN

CURR PLAN – FOUNDATION PHASE
KURR PLAN – GRONDSLAGFASE
CURR PLAN – INTERSEN
KURR PLAN – INTERSEN

Sterkte en groete – my gebede is met elkeen van u.

Henk Arangies

PLATINUM SPONSORS
Click on photo for link to
sponsor website.
SITE NAVIGATION
 
Home
Application to School
Calendar
Latest News
Gallery
Blogs
Contact
Sitemap
BLOGS
 
Eversdal General Blog
Curriculum
Sport
Culture
FOLLOW US
 
CONTACT US
 
Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Phone: 021 976 8134
Email:
FOLLOW US
 
CONTACT US
 
Eversdal Primary School,
Stepping Stones, Durbanville

Phone: 021 976 8134
Email:

Website Design by Revenge Designs