LAERSKOOL EVERSDAL PRIMARY SCHOOL
TOELATINGS ADMISSIONS (GR 1 – 7)
Any enquiries regarding 2022 applications, please send an email to: apply@eversdal.org.za
2023 Toelatings vir Gr. 1 – 7 open 14 Maart 2022 en sluit op 15 April 2022.
2023 Admissions for Gr 1 – 7 opens on 14 March 2022 and closes on 15 April 2022.
Ouer(s) word versoek om vertroud te raak met ons toelatingsbeleid.
Parent(s) are advised to familiarize themselves with our enrolment policy.
ADMISSIONS POLICY
TOELATINGSBELEID
AANSOEKPROSEDURE/ADMISSIONS PROCEDURE:
Ouer(s) kan slegs aanlyn op die WKOD-webwerf aansoek doen. Geen harde kopie skoolaansoekvorm is beskikbaar nie. Parents(s) only apply on the WCED online website. No hardcopy school application form is available.
Gebruik asb. die volgende webbladadres om aansoek te doen/Please use the following webpage address to apply: https://admissions.westerncape.gov.za/
Let asseblief op na die volgende datums met betrekking tot die toelatingsproses:
Please take note of the following dates regarding the enrolment process:
14 Maart 2022 14 March 2022 |
Skooltoelatings oop (alle gewone openbare skole). School admissions open (all ordinary public schools). |
15 April 2022 | Skooltoelatings sluit (alle gewone openbare skole). School admissions close (all ordinary public schools). |
14 Maart 2022 – 15 April 2022 14 March 2022 – 15 April 2022 |
Ouer(s) moet die vereiste ondersteunende dokumente soos versoek deur die WKOD op die sisteem laai as deel van die WKOD aanlyn aansoek. Parent(s) must upload copies of supporting documents required by the WCED onto the system as part of the WCED online application. |
18 April 2022 – 20 Mei 2022 18 April 2022 – 20 May 2022 |
Skole verwerk aansoeke. Schools process applications. |
27 Mei 2022 27 May 2022 |
WKOD stelsel vertoon die uitslag van alle aansoeke. WCED system displays the outcome of all applications. |
27 Mei 2022 – 3 Junie 2022 27 May 2022 – 3 June 2022 |
Ouer(s) word per e-pos/SMS van die uitslag ingelig deur die WKOD stelsel. Parent(s) are informed of the outcome per email/SMS by the WCED system. |
27 Mei 2022 – 17 Junie 2022 27 May 2022 – 17 June 2022 |
Ouer(s) bevestig aanvaarding op die WKOD stelsel. Skole mag plekke aan ongeplaaste leerders aanbied, indien ouer(s) nie aanvaarding teen 17 Junie 2022 bevestig nie. Slegs ouer(s) wat die aanvaarding bevestig, sal versoek word om die gesertifiseerde afskrifte en addisionele dokumente in te handig. Hierdie dokumente moet die skool binne sewe dae bereik nadat die ouer(s) die plek by Laerskool Eversdal bevestig het. Die aansoek is ONVOLLEDIG totdat alle ondersteunende dokumente ingehandig is. Parent(s) confirm acceptance on the WCED system. Schools may offer placements to unplaced learners if the parent(s) do not confirm acceptance by 17 June 2022. Only parent(s) who confirm their acceptance will be requested to hand in the certified copies and additional documents. These documents must be submitted to the school within seven days after the parent confirmed the placement at Eversdal Primary School. Your application is INCOMPLETE until all the relevant supporting documents have been submitted. |
20 Junie 2022 – 31 Augustus 2022 20 June 2022 – 31 August 2022 |
Skole vul beskikbare plekke. Schools fill available places. |
Kwartaal 3/4 Term 3/4 |
Die WKOD besluit en plaas ongeplaasde leerders in oorleg met die skole. WCED resolves and places unplaced learners in consultation with schools. |
Enige oneerlike of verkeerde inligting wat tydens die aansoekproses ingedien word, kan daartoe lei dat die aansoek afgekeur en/of gediskwalifiseer word deur die Skool se Beheerliggaam of die WKOD.
Any false or incorrect information submitted during the application process may result in your application being rejected and/or disqualified by the School’s Governing Body or the WCED.